![]() |
|
Herlaai Met Quickload - Printable Version +- Jag Bargains Forum (http://jagbargains.co.za) +-- Forum: Algemeen / Other (http://jagbargains.co.za/forum-8.html) +--- Forum: Herlaai / Reloading (http://jagbargains.co.za/forum-18.html) +--- Thread: Herlaai Met Quickload (/thread-8.html) |
Herlaai Met Quickload - Stef - 07-06-2017 Middag mense Ek weet daar is n hele paar mense wat quickload gebruik vir herlaai doeleindes. Dalk kan ons die wat nie die sagteware het help met nodes. Hier is n riglyn van wat ons nodig het vir quickload. Kaliber: Loop lengte(slot in toe posisie to by die kroon): Koël Punt: Dop: H20 volume van die dop(op jou skaal gemeet): Primer: TPL: Magasyn kas lengte: Kruit: Lading: Gem spoed van lading(s): RE: Herlaai Met Quickload - jhonlee2050 - 08-23-2017 Ek was op soek na iets soos hierdie ... Ek het dit interessant gevind, hopelik sal jy sulke blogs bly plaas. .Keep sharing. https://lifeundersky.com/best-duck-hunting-waders-reviews/ RE: Herlaai Met Quickload - JP Robinson - 12-19-2017 Ek het n Quickload program maar al n tydjie. Moet ek dit update of is dit nog oraait om die ou program te gebruik? |