- .243 Savage Mod 12 Fluted Barrel (+- 300 skote) met 'n Vortex Viper HS 6-24x50 teleskoop
- .22 LR Savage Mark II BTVS (+- 1000 skote) met 'n Bushnell teleskoop.
Albei gewere het Safari Outdoor geweersakke en Rudolph Bi-pods.
Albei gewere het knaldempers op wat deur die Gunsmith opgedraai is
- Die .243 se knaldemper staan na die einde van sy leeftyd toe.
- Die .22 se knaldemper is nog 100%.
Albei gewere is nog in baie goeie kondisie.
Ek is oop vir offers.
Gewere is in Kaapstad