MyBB Internal: One or more warnings occurred. Please contact your administrator for assistance.
MyBB Internal: One or more warnings occurred. Please contact your administrator for assistance.
MyBB Internal: One or more warnings occurred. Please contact your administrator for assistance.
MyBB Internal: One or more warnings occurred. Please contact your administrator for assistance.
MyBB Internal: One or more warnings occurred. Please contact your administrator for assistance.
Jag Bargains Forum

Welcome, Guest
You have to register before you can post on our site.

Username/Email:
  

Password
  





Search Forums

(Advanced Search)

Forum Statistics
» Members: 721
» Latest member: FrankJScott
» Forum threads: 295
» Forum posts: 316

Full Statistics

Online Users
There are currently 15 online users.
» 0 Member(s) | 15 Guest(s)

Latest Threads
What Are Indonesia Odds? ...
Forum: Jag gewere / Hunting rifles
Last Post: wintips1234
09-14-2025, 04:38 AM
» Replies: 0
» Views: 0
What Is a Trap Bet? How t...
Forum: Jag gewere / Hunting rifles
Last Post: wintips1234
09-13-2025, 04:07 AM
» Replies: 0
» Views: 0
Revealing the Dirty Under...
Forum: Jag gewere / Hunting rifles
Last Post: wintips1234
09-10-2025, 05:13 AM
» Replies: 0
» Views: 0
What Is Double Chance Bet...
Forum: Jag gewere / Hunting rifles
Last Post: wintips1234
09-08-2025, 11:33 AM
» Replies: 0
» Views: 0
How to Read European Odds...
Forum: Jag gewere / Hunting rifles
Last Post: wintips1234
09-06-2025, 05:38 AM
» Replies: 0
» Views: 0
6 Expert Tips to Turn Cor...
Forum: Jag gewere / Hunting rifles
Last Post: wintips1234
09-05-2025, 04:58 AM
» Replies: 0
» Views: 0
Euro 2024 Betting Guide: ...
Forum: Jag gewere / Hunting rifles
Last Post: wintips1234
09-03-2025, 10:45 AM
» Replies: 0
» Views: 0
What is a Draw No Bet (Le...
Forum: Jag gewere / Hunting rifles
Last Post: wintips1234
08-30-2025, 05:06 AM
» Replies: 0
» Views: 0
Guide to Betting on the W...
Forum: Jag gewere / Hunting rifles
Last Post: wintips1234
08-28-2025, 11:11 AM
» Replies: 0
» Views: 0
Mastering the Basics of F...
Forum: Jag gewere / Hunting rifles
Last Post: wintips1234
08-27-2025, 05:56 AM
» Replies: 0
» Views: 0

 
  Herlaai Met Quickload
Posted by: Stef - 07-06-2017, 11:38 AM - Forum: Herlaai / Reloading - Replies (2)

Middag mense

Ek weet daar is n hele paar mense wat quickload gebruik vir herlaai doeleindes. Dalk kan ons die wat nie die sagteware het help met nodes.
Hier is n riglyn van wat ons nodig het vir quickload.
Kaliber:
Loop lengte(slot in toe posisie to by die kroon):
Koël Punt:
Dop: 
H20 volume van die dop(op jou skaal gemeet):
Primer: 
TPL: 
Magasyn kas lengte: 
Kruit:
Lading: 
Gem spoed van lading(s): 

Print this item

Thumbs Up Hof bevind twee artikels van die Vuurwapenbeheerwet ongrondwetlik
Posted by: Techno - 07-05-2017, 12:43 PM - Forum: Algemeen / General - Replies (1)

Hier is goeie nuus vir ons lede wat sukkel om hulle vuurwapen lisensies wat verval het te hernu:

"Regter Ronel Tolmay het verklaar dat twee artikels (artikel 24 en 28) van die Vuurwapenbeheerwet ongrondwetlik is en het beslis dat alle vuurwapenlisensies wat verval het, of binnekort sal verval, geldig sal wees totdat die konstitusionele hof die betrokke artikels hersien het."

Alle vuurwapen lisensies wat al verval het sal geldig bly totdat die konstitusionele hof die betrokke artikels hersien het.

"Die uitspraak is ʼn groot oorwinning vir SA Jagters wat in Maart 2016 ʼn aansoek teen die minister van polisie gebring het, waar die grondwetlikheid van die betrokke twee artikels bevraagteken is, sowel as die eensydige interpretasie en implementering daarvan deur die polisie,"

Die Artikels wat ongrondwetlik verklaar was:

Artikel 24: 
24 Hernuwing van vuurwapenlisensies 
(1) Die houer van 'n lisensie uitgereik ingevolge hierdie Hoofstuk wat verlang om die lisensie te hernu moet minstens 90 dae voor die verstrykingsdatum van die lisensie by die Registrateur aansoek doen om die hernuwing daarvan. 
(2) Die aansoek moet- 
(a) vergesel gaan van die inligting wat voorgeskryf word; en 
(b) afgelewer word aan die Aangewese Vuurwapenbeampte verantwoordelik vir die gebied waarin die aansoeker gewoonlik woonagtig is of waarin die aansoeker se besigheid is, na gelang van die geval. 
(3) Geen aansoek om die hernuwing van 'n lisensie mag verleen word nie tensy die aansoeker aantoon dat hy of sy steeds aan die vereistes vir die lisensie ingevolge hierdie Wet voldoen. 
(4) Indien 'n aansoek om die hernuwing van 'n lisensie ingedien word binne die tydperk waarvoor in subartikel (1) voorsiening gemaak word, bly die lisensie geldig totdat die aansoek beslis is. 

Artikel 26:
26 Kennisgewing van verandering van omstandighede 
(1) Die houer van 'n lisensie, permit of magtiging uitgereik ingevolge hierdie Hoofstuk moet binne 30 dae aan die Registrateur skriftelik kennis gee indien daar enige verandering is aangaande enige inligting wat voorgelê is ten opsigte van die aansoek vir die uitreiking van daardie lisensie, permit of magtiging. 
(2) Die Registrateur moet binne 30 dae na ontvangs van 'n kennisgewing in subartikel (1) bedoel skriftelik ontvangs van daardie kennisgewing erken. 

Bron: http://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/h...lisensies/



Namens Jag Bargains wil ons graag vir SA Jagters bedank vir hulle hardwe werk om dié beslissing moontlik te maak en daarmee die frustrasies van sowat 200 000 vuurwapen eienaars te verlig.

Ek heg vir julle die Wet Op Beheer Van Vuurwapens, 2000 (Wet 60 van 2000) asook die Regulasies vir die Beheer van Vuurwapens (2004) aan.



Attached Files
.pdf   60van2000_afr.pdf (Size: 962.96 KB / Downloads: 3)
.pdf   gov_noticeafr.pdf (Size: 1,018.27 KB / Downloads: 0)
Print this item

Photo Original Manlicher Schoenauer 7x57
Posted by: Amberjack - 07-04-2017, 11:13 AM - Forum: Jag gewere / Hunting rifles - Replies (1)

Original Manlicher Schoenauer 7x57 te koop
Model GK 1952
Uitstekende kondisie, nog nie 60 skote geskiet nie
Kontak Anton Steyn 0832869150

Print this item

Lightbulb Verander jou Username / Change your Username
Posted by: Techno - 07-03-2017, 03:06 PM - Forum: Forum Help - No Replies

Indien jy graag jou "Username" wil verander, stuur gerus 'n PM (Private Message) met die nuwe username na enige van die forum administrators toe en ons sal dit vir jou verander.

Administrators op die oomblik is:

Admin groete

If you want to change your Username, kindly send a PM (Private Message) with the new username to any of our forum administrators and we will change it for you.

At the moment our Administrators are: Admin regards

Print this item

Lightbulb Voorstelle en terugvoer
Posted by: Techno - 07-03-2017, 11:10 AM - Forum: Kommentaar en Voorstelle / Comments and Suggestions - No Replies

Dagsê en welkom aan al ons jagters! 

Soos julle al gesien het op ons Facebook groep, is ons baie onderhewig aan Facebook se reëls en regulasies. Dit het ongelukkig veroorsaak dat Facebook ons groep delete het sonder om verklik 'n rede te gee daarvoor. Ons het wel die groep weer gestig, maar dit gaan 'n rukkie neem voordat ons weer terug is by ons ledetal van ongeveer 25 000.

Ons het toe besluit om hierdie forum te stig waar ons self die reëls bepaal en kan verander volgens wat die lede graag wil hê. Saam kan ons die website laat groei en aanpas by wat ons as groep wil hê. Die Facebook groep sal steeds voort bestaan, maar ons kan nie waarborg vir hoe lank nie. Ons probeer ons bes om by die Facebook reëls te hou, maar mens weet nooit wanner daar een post is wat ons die groep kos nie.

So ons wil graag julle insette hê oor die forum. Enige idees of voorstelle is baie welkom sodat ons die groep meer gemaklik kan maak vir almal. Skryf hier vir ons watter kategorië julle sal wil verander of bysit en hoe julle die registrasie proses ondervind het.

Admin groete,
Techno

Print this item